Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koffiehuis
koffiehuis [boodskap #135452] Di., 19 Januarie 2021 13:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24228
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koffiehuis
Afbreking: kof•fie•huis
Samestelling: koffie + huis


Selfstandige naamwoord: koffiehuis
Meervoud: koffiehuise
Verkleinwoord: koffiehuisie
Meervoud van verkleining: koffiehuisies

Betekenis:
• Winkel waar mens koffie en verwante nie-alkoholiese drankies kan nuttig.

Gebruik:
• Die koffiehuis het WiFi, so bring sommer jou skootrekenaar saam.

Sinoniem:
• koffiewinkel

Vertaling:
Engels: coffee-house, café
Nederlands: koffiehuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: barista
Volgende onderwerp: voortaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 11:03:30 UTC 2025