| gruispad [boodskap #135447] |
Di., 19 Januarie 2021 09:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Gruispad.
gruispad
Afbreking: gruis•pad
Samestelling: gruis + pad
Selfstandige naamwoord: gruispad
Meervoud: gruispaaie
Verkleinwoord: gruispadjie
Meervoud van verkleining: gruispadjies
Betekenis:
• 'n Pad wat met gruis (klein klippies) bedek is.
Gebruik:
• Draai op die gruispad af na die plaashuis toe.
Verwant:
• grondpad
• teerpad
Vertaling:
Engels: gravel road
Nederlands: grindweg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|