| siwetkat [boodskap #135405] |
Vr., 15 Januarie 2021 12:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Siwetkat.
siwetkat
Afbreking: si•wet•kat
Samestelling: siwet + kat
Selfstandige naamwoord: siwetkat
Meervoud: siwetkatte
Verkleinwoord: siwetkatjie
Meervoud van verkleining: siwetkatjies
Betekenis:
• n Klein, slank geboude karnivoor, veral die Afrikaanse siwet (Civettictis civetta) van Suidelike-Afrika.
Gebruik:
• Die siwetkat is sku en gewoonlik net voor sonop en vroeg saans aktief.
Vertaling:
Engels: civet cat
Nederlands: civetkat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|