| geïrriteerd [boodskap #135391] |
Do., 14 Januarie 2021 19:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geïrriteerd
Afbreking: ge•ïr•ri•teerd
Byvoeglike naamwoord: geïrriteerd
Attributief: geïrriteerde
Betekenis:
• 'n Gevoel van irritasie ervaar.
Gebruik:
• Moenie so geïrriteerd raak nie, ek probeer my bes!
Sinoniem:
• geprikkel
• vererg
Afgelei:
• geïrriteerdheid
Vertaling:
Engels: irritated, annoyed
Nederlands: geïrriteerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|