| armsalig [boodskap #135334] |
Ma., 11 Januarie 2021 08:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
armsalig
Afbreking: arm•sa•lig
Byvoeglike naamwoord: armsalig
Vergrotende trap: armsaliger
Oortreffende trap: armsaligste
Attributief: armsalige
Betekenis:
• Wat van armoede getuig.
Gebruik:
• Die dorpie se geboue en mense lyk dieselfde, afgeleef en armsalig.
Sinoniem:
• behoeftig
• ellendig
• onvermoënd
• skamel
• treurig
Afgelei:
• armsaliges
• armsaligheid
Vertaling:
Engels: poor, pitiful; beggarly, wretched
Nederlands: armzalig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|