Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaapribbetjie
skaapribbetjie [boodskap #135302] Vr., 08 Januarie 2021 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaapribbetjie
Afbreking: skaap•rib•be•tjie
Samestelling: skaap + ribbetjie


Selfstandige naamwoord: skaaprib
Meervoud: skaapribbes
Verkleinwoord: skaapribbetjie
Meervoud van verkleining: skaapribbetjies

Betekenis:
• Ribbekas van 'n skaap of 'n deel daarvan.

Gebruik:
• Min dinge is so lekker soos 'n gebraaide skaapribbetjie.

Vertaling:
Engels: mutton ribs, rack of lamb
Nederlands: schaapribben

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstik
Volgende onderwerp: sosys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 21:32:12 UTC 2025