| laserstraal [boodskap #135297] |
Do., 07 Januarie 2021 18:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24232 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Laser met 'n groen laserstraal.
laserstraal
Afbreking: la•ser•straal
Samestelling: laser + straal
Selfstandige naamwoord: laserstraal
Meervoud: laserstrale
Verkleinwoord: laserstraaltjie
Meervoud van verkleining: laserstraaltjies
Betekenis:
• 'n Kragtige gekonsentreerde ligstraal van 'n enkele golflengte.
Gebruik:
• Die laserstraal word met 'n optiese vesel van die een punt na die ander gelei.
Afgelei:
• laserstraalbaan
Vertaling:
Engels: laser beam
Nederlands: laserstraal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|