Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » psigies
psigies [boodskap #135287] Wo., 06 Januarie 2021 18:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24237
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
psigies
Afbreking: psi•gies


Byvoeglike naamwoord: psigies
Attributief: psigiese

Betekenis:
• Wat op die geestelike sy of siel betrekking het.

Gebruik:
• 'n Sportafrigter behoort 'n atleet fisies en psigies af te rig om optimaal te presteer.

Verwant:
• psigiater

Vertaling:
Engels: psychical, mental
Nederlands: psychisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fisies
Volgende onderwerp: snuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 15:55:26 UTC 2025