| vislyn [boodskap #135278] |
Wo., 06 Januarie 2021 10:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24178 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Katrol met vislyn.
vislyn
Afbreking: vis•lyn
Samestelling: vis + lyn
Selfstandige naamwoord: vislyn
Meervoud: vislyne
Verkleinwoord: vislyntjie
Meervoud van verkleining: vislyntjies
Betekenis:
• Tou waarmee vis gevang word.
Gebruik:
• Die visserman bind 'n hoek en sinker aan sy vislyn, sit aas op die hoek, en gooi dit in die dam in.
Vertaling:
Engels: fishing line
Nederlands: vislijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|