| agtererf [boodskap #135274] |
Di., 05 Januarie 2021 19:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die agtererf van 'n huis.
agtererf
Afbreking: ag•ter•erf
Samestelling: agter + erf
Selfstandige naamwoord: agtererf
Meervoud: agtererwe
Verkleinwoord: agtererfie
Meervoud van verkleining: agtererfies
Betekenis:
• Die agterkant van 'n erf, gewoonlik agter 'n huis of ander gebou.
Gebruik:
• As ons gaste kry maak ons die honde in die agtererf toe.
Sinoniem:
• agterplaas
Antoniem:
• voorerf
Vertaling:
Engels: backyard
Nederlands: achtererf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|