| marjolein [boodskap #135272] |
Di., 05 Januarie 2021 18:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gedroogde marjolein.
marjolein
Afbreking: mar•jo•lein
Selfstandige naamwoord: marjolein
Meervoud: –
Betekenis:
• Meerjarige struik en kruid met aromatiese blare, Origanum majorana.
Gebruik:
• 'n Variëteit genaamd soet marjolein word in tuine gekweek en die blare word algemeen in kos gebruik.
Afgelei:
• marjoleinblaar
• marjoleinolie
Vertaling:
Engels: marjoram
Nederlands: marjolein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|