| halfnege [boodskap #135267] |
Di., 05 Januarie 2021 13:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
halfnege
Afbreking: half•nege
Samestelling: half + nege
Selfstandige naamwoord: halfnege
Meervoud: –
Betekenis:
• Die tydstip om 20:30 saans of 8:30 soggens.
Gebruik:
• Ek het vanoggend eers halfnege opgestaan.
Vertaling:
Engels: half past eight, eight-thirty
Nederlands: halfnegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|