| halfagt [boodskap #135266] |
Di., 05 Januarie 2021 13:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
halfagt
Afbreking: half•agt
Samestelling: half + agt
Selfstandige naamwoord: halfagt
Meervoud: –
Betekenis:
• Die tydstip om 19:30 saans of 7:30 soggens.
Gebruik:
• Ek het vanoggend halfagt opgestaan.
Wisselvorm:
• halfag
Vertaling:
Engels: half past seven; seven-thirty
Nederlands: halfacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|