Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfvyf
halfvyf [boodskap #135263] Di., 05 Januarie 2021 13:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
halfvyf
Afbreking: half•vyf
Samestelling: half + vyf


Selfstandige naamwoord: halfvyf
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 16:30 namiddag of 4:30 snags.

Gebruik:
• Ek het vanoggend halfvyf opgestaan.

Vertaling:
Engels: half past four, four-thirty
Nederlands: halfvijf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfvier
Volgende onderwerp: halfses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 00:48:20 UTC 2026