Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halftwee
halftwee [boodskap #135260] Di., 05 Januarie 2021 13:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
halftwee
Afbreking: half•twee
Samestelling: half + twee


Selfstandige naamwoord: halftwee
Meervoud:

Betekenis:
• Die tydstip om 13:30 namiddag of 1:30 snags.

Gebruik:
• Ek was laas nag tot halftwee wakker.

Vertaling:
Engels: half past one, one-thirty
Nederlands: halftwee

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfeen
Volgende onderwerp: halfdrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 04:39:15 UTC 2025