| oorjas [boodskap #135255] |
Di., 05 Januarie 2021 10:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Persoon met 'n oorjas.
oorjas
Afbreking: oorvjas
Samestelling: oor + jas
Selfstandige naamwoord: oorjas
Meervoud: oorjasse
Verkleinwoord: oorjassie
Meervoud van verkleining: oorjassies
Betekenis:
• Lang jas wat oor die klere aangetrek word en wat tot onder die knieë strek.
Gebruik:
• Sy dra 'n elegante oorjas oor haar aandrok.
Hiperoniem:
• jas
Hiponiem:
• ulster
Vertaling:
Engels: overcoat
Nederlands: overjas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|