| daadwerklik [boodskap #135242] |
Ma., 04 Januarie 2021 11:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24176 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daadwerklik
Afbreking: daad•wer•klik
Samestelling: daad + werklik
Byvoeglike naamwoord: daadwerklik
Attributief: daadwerklike
Betekenis:
• Met regte dade.
Gebruik:
• Dit is tyd om op te hou praat en daadwerklik op te tree.
Sinoniem:
• metterdaad
• werklik
Vertaling:
Engels: actual, real
Nederlands: daadwerkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|