| kalligraaf [boodskap #135236] |
Ma., 04 Januarie 2021 07:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kalligraaf
Afbreking: kal•li•graaf
Selfstandige naamwoord: kalligraaf
Meervoud: kalligrawe
Betekenis:
• Persoon wat kalligrafie (die kuns van skoonskrif) beoefen.
Gebruik:
• Watter kalligraaf se werk is dit?
Sinoniem:
• skoonskrywer
• sierskrywer
Verwant:
• kalligrafeer
• kalligrafie
• kalligrafies
Vertaling:
Engels: calligrapher
Nederlands: kalligraaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|