| voorkant [boodskap #135219] |
Vr., 01 Januarie 2021 20:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorkant
Afbreking: voor•kant
Samestelling: voor + kant
Selfstandige naamwoord: voorkant
Meervoud: voorkante
Verkleinwoord: voorkantjie
Meervoud van verkleining: voorkantjies
Betekenis:
• Die kant of sy wat vorentoe gerig is; voorsy.
Gebruik:
• Die boeg is aan die voorkant van die skip.
Antoniem:
• agterkant
Vertaling:
Engels: front
Nederlands: voorkant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|