Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » losbol
losbol [boodskap #135208] Do., 31 Desember 2020 13:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24348
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
losbol
Afbreking: los•bol
Samestelling: los + bol


Selfstandige naamwoord: losbol
Meervoud: losbolle
Verkleinwoord: losbolletjie
Meervoud van verkleining: losbolletjies

Betekenis:
• Iemand wat onverantwoordelik en agterlosig is (of losse sedes het).

Gebruik:
• Pasop dat jy nie op 'n losbol verlief raak nie.

Sinoniem:
• fuiwer
• libertyn
• pierewaaier
• swierbol

Vertaling:
Engels: rake
Nederlands: losbol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sabel
Volgende onderwerp: fresko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 25 11:59:32 UTC 2026