| konsertina [boodskap #135147] |
So., 27 Desember 2020 10:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Konsertina.
konsertina
Afbreking: kon•ser•ti•na
Selfstandige naamwoord: konsertina
Meervoud: konsertinas
Verkleinwoord: konsertinatjie
Meervoud van verkleining: konsertinatjies
Betekenis:
• Musiekinstrument met 'n lugsak en knoppies, kleiner as 'n trekklavier.
Gebruik:
• Wat is 'n boereorkes sonder 'n konsertina?
Sinoniem:
• knorkissie (ongewoon)
• krismiswurm
• psalmpompie
Vertaling:
Engels: concertina
Nederlands: concertina
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|