| ruitvormig [boodskap #135093] |
Wo., 23 Desember 2020 17:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Ruit.
ruitvormig
Afbreking: ruit•vor•mig
Byvoeglike naamwoord: ruitvormig
Attributief: ruitvormige
Betekenis:
• Met die vorm van 'n meetkundige ruit ('n vierhoek met vier gelyke sye).
Gebruik:
• Die deur is met ruitvormige insetsels versier.
Sinoniem:
• diamantvormig
• rombies
Vertaling:
Engels: diamond‐shaped, rhombic
Nederlands: ruitvormig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|