| kwarteeu [boodskap #135078] |
Di., 22 Desember 2020 14:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwarteeu
Afbreking: kwart•eeu
Samestelling: kwart + eeu
Selfstandige naamwoord: kwarteeu
Meervoud: kwarteeue
Verkleinwoord: kwarteeutjie
Meervoud van verkleining: kwarteeutjies
Betekenis:
• 'n Periode van 25 jaar.
Gebruik:
• Veels geluk met die kwarteeu!
Afgelei:
• kwarteeufees
• kwarteeuse
Vertaling:
Engels: quarter century
Nederlands: kwarteeuw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|