Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » otoliet
otoliet [boodskap #135064] Ma., 21 Desember 2020 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
otoliet
Afbreking: o•to•liet


Selfstandige naamwoord: otoliet
Meervoud: otoliete

Betekenis:
• Struktuur in die binneoor van gewerweldes.

Gebruik:
• Die otoliet speel 'n rol speel in die waarneming van klank, versnelling en swaartekrag.

Sinoniem:
• oorsteentjie

Vertaling:
Engels: otolith
Nederlands: otoliet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eergister
Volgende onderwerp: koördineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 23:10:18 UTC 2025