| oöloog [boodskap #135059] |
Ma., 21 Desember 2020 14:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Verskillende voëleiers.
oöloog
Afbreking: o•ö•loog
Selfstandige naamwoord: oöloog
Meervoud: oöloë
Betekenis:
• Persoon wat oölogie beoefen en 'n kundige is op die gebied van eiers.
Gebruik:
• Hy is 'n bekende oöloog.
Sinoniem:
• eierkenner
Vertaling:
Engels: oologist
Nederlands: oöloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|