| sybok [boodskap #135008] |
Wo., 16 Desember 2020 12:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24185 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Sybok.
sybok
Afbreking: sy•bok
Samestelling: sy + bok
Selfstandige naamwoord: sybok
Meervoud: sybokke
Verkleinwoord: sybokkie
Meervoud van verkleining: sybokkies
Betekenis:
• Soort bok wat vir sy wol aangehou word.
Gebruik:
• 'n Sybok se wol groei ongeveer 2 sentimeter per maand.
Sinoniem:
• angora
• angorabok
Afgelei:
• sybokhaar
• sybokhaarbedryf
• sybokhaarkoper
• sybokhaarkwekersvereniging
Vertaling:
Engels: angora goat
Nederlands: angorageit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|