| iedergeval [boodskap #135007] |
Wo., 16 Desember 2020 11:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
iedergeval
Afbreking: ieder•geval
Samestelling: ieder + geval
Voornaamwoord: iedergeval
Betekenis:
• (informeel) Verkorting van "in elke/ieder geval".
Gebruik:
• Ek dink nie julle het 'n kans nie, maar ek wens julle iedergeval die beste toe.
Vertaling:
Engels: anyway, anyhow, any event
Nederlands: ieder geval
Nota:
• Skryf eerder as twee woorde, "ieder geval".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|