| wegsmyt [boodskap #134993] |
Di., 15 Desember 2020 12:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wegsmyt
Afbreking: weg•smyt
Samestelling: weg + smyt
Werkwoord: smyt weg, wegsmyt
Verlede tyd: het weggesmyt
Betekenis:
• Met krag of minagting weggooi; ontslae raak.
Gebruik:
• Ná die kragonderbreking moes ons die hele vrieskas se inhoud wegsmyt.
Vertaling:
Engels: to fling away, cast aside
Nederlands: wegsmijten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|