| minnesanger [boodskap #134959] |
Sa., 12 Desember 2020 17:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
minnesanger
Afbreking: min•ne•sang•er
Selfstandige naamwoord: minnesanger
Meervoud: minnesangers
Verkleinwoord: minnesangertjie
Meervoud van verkleining: minnesangertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat die liefde besing.
Gebruik:
• Bles Bridges was 'n legendariese Afrikaanse minnesanger.
Verwant:
• minneliriek
• minnesang
• minnesangerskuns
Vertaling:
Engels: lamenter
Nederlands: minnezanger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|