Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werkdruk
werkdruk [boodskap #134957] Vr., 11 Desember 2020 10:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24205
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werkdruk
Afbreking: werk•druk
Samestelling: werk + druk


Selfstandige naamwoord: werkdruk
Meervoud: werkdrukte

Betekenis:
• Die tempo waarteen iemand werk.

Gebruik:
• Soms raak die werkdruk net te hoog.

Wisselvorm:
• werksdruk

Sinoniem:
• werklas
• werkslading

Vertaling:
Engels: workload
Nederlands: werkdruk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkdag
Volgende onderwerp: afsmeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 16:19:46 UTC 2025