| fraai [boodskap #134943] |
Do., 10 Desember 2020 19:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fraai
Afbreking: fraai
Byvoeglike naamwoord: fraai
Vergrotende trap: fraaier
Oortreffende trap: fraaiste
Attributief: fraai, fraaie
Partitief: fraais
Betekenis:
• Wat opvallend mooi is.
Gebruik:
• Sy het 'n fraai rokkie aan.
Sinoniem:
• aanskoulik
• aantreklik
• bevallig
• lieflik
• mooi
• pragtig
• sierlik
• welgevorm
Antoniem:
• lelik
• onaanskoulik
Afgelei:
• fraaiheid
• fraaiigheid
Vertaling:
Engels: beautiful, pretty, fine, handsome, lovely
Nederlands: fraai
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|