Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Afrikaanse vertaling vir "mileage" ( . . . Sien onderwerp)
Afrikaanse vertaling vir "mileage" [boodskap #134936] Do, 10 Desember 2020 14:35 na volgende boodskap
Tipe_Roelf  is tans af-lyn  Tipe_Roelf
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2020
Karma: 1
Junior Lid
Goeiedag

Ek is natuurlik opsoek na die Afrikaanse vertaling vir die Engelse woord "mileage". Die "mileage" waarna ek verwys is 'n voertuig se hoeveelheid kilometers afgelê. Google translate sê dit is eenvoudig "kilometers" en Pharos se tweetalige woordeboek sê dit is "afstand" of "mylgeld", maar sekerlik is nie een van hierdie vertalings reg nie.

By voorbaat dank.
Tipe_Roelf
Re: Afrikaanse vertaling vir "mileage" [boodskap #134939 is 'n antwoord op boodskap #134936] Do, 10 Desember 2020 15:04 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
As ek 'n kans kan waag: kilometers of kilometerstand.

The car is in good condition, considering its mileage.
Die motor is in 'n goeie toestand, gegewe sy kilometers.
Vorige onderwerp: omverskoning
Volgende onderwerp: Die Afrikaanse Wikipedia - 20 jaar later
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 17:03:23 MGT 2024