| eetplek [boodskap #134914] |
Ma., 07 Desember 2020 18:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eetplek
Afbreking: eet•plek
Samestelling: eet + plek
Selfstandige naamwoord: eetplek
Meervoud: eetplekke
Verkleinwoord: eetplekkie
Meervoud van verkleining: eetplekkies
Betekenis:
• Plek waar daar geëet word.
Gebruik:
• Is hier 'n goeie eetplek in die omgewing?
Hiponiem:
• bistro
• eetkamer
• kafeteria
• menasie
• restaurant
Vertaling:
Engels: place to eat, eatery, dining-place
Nederlands: eetplaats
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|