Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bergklimmer
bergklimmer [boodskap #134888] Vr., 04 Desember 2020 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bergklimmer
Afbreking: berg•klim•mer
Samestelling: berg + klimmer


Selfstandige naamwoord: bergklimmer
Meervoud: bergklimmers
Verkleinwoord: bergklimmertjie
Meervoud van verkleining: bergklimmertjies

Betekenis:
• Iemand wat bergklim.

Gebruik:
• Cathy O'Dowd was die eerste Suid-Afrikaanse bergklimmer wat Everest uitgeklim het.

Vertaling:
Engels: mountain climber, mountaineer, alpinis
Nederlands: bergbeklimmer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arrestasie
Volgende onderwerp: leksikografie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 01:23:23 UTC 2025