| arrestasie [boodskap #134887] |
Vr., 04 Desember 2020 19:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
arrestasie
Afbreking: ar•re•sta•sie
Selfstandige naamwoord: arrestasie
Meervoud: arrestasies
Betekenis:
• Die handeling van arresteer; inhegtenisneming met die doel om 'n persoon voor die hof te bring.
Gebruik:
• Puik ondersoekwerk deur die polisie het tot 'n arrestasie gelei.
Vertaling:
Engels: arrest, apprehension
Nederlands: arrestatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|