Tuis » Taal » Woordeboek » altans
altans [boodskap #134865] |
Thu, 03 December 2020 14:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21352 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
altans
Afbreking: al•tans
Bywoord: altans
Betekenis:
• Ten minste; in elke geval.
Gebruik:
• Altans is dit wat die grondwet sê.
Sinoniem:
• immers
• inderdaad
• nogtans
• tog
• trouens
Vertaling:
Engels: at least, anyhow, at any rate
Nederlands: minstens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 14 07:06:26 UTC 2025
|