| aanbevole [boodskap #134845] |
Di., 01 Desember 2020 17:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26209 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
aanbevole
Afbreking: aan•be•vo•le
Byvoeglike naamwoord: aanbeveel
Attributief: aanbevole
Betekenis:
• Wat aanbeveel is of word.
Gebruik:
• Probeer om by die aanbevole hoeveelhede te bly.
Sinoniem:
• aanbeveelde
Afgelei:
• aanbevolene
Vertaling:
Engels: recommended
Nederlands: aanbevolen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|