| afsonderlik [boodskap #134833] |
Ma., 30 November 2020 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afsonderlik
Afbreking: af•son•der•lik
Byvoeglike naamwoord: afsonderlik
Attributief: afsonderlike
Partitief: afsonderliks
Betekenis:
• Wat apart en nie saam is nie.
Gebruik:
• Elke vennoot is gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik vir die laste van die vennootskap.
Sinoniem:
• alleen
• alleenstaande
• apart
• enkel
• geskei
• individueel
• los
Antoniem:
• gesamentlik
• onafsonderlik
Afgelei:
• afsonderlikheid
Vertaling:
Engels: separate, apart
Nederlands: afzonderlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|