| dorper [boodskap #134831] |
Ma., 30 November 2020 18:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24254 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dorpers.
dorper
Afbreking: dor•per
Selfstandige naamwoord: dorper
Meervoud: dorpers
Verkleinwoord: dorpertjie
Meervoud van verkleining: dorpertjies
Betekenis:
• 'n Suid-Afrikaanse skaapras, kruising tussen die Dorset Horn en die Swartkop-Persie, heeltemal wit of met 'n swart kop.
Gebruik:
• Die dorper het ontstaan uit pogings om 'n vleisskaap te teel wat geskik is vir die droër streke van die land.
Sinoniem:
• dorperskaap
• dorpervleisskaap
Vertaling:
Engels: dorper
Nederlands: dorper
Nota:
• Voorheen bekend as die "Dorsian".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|