| viskunde [boodskap #134807] |
So., 29 November 2020 08:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
viskunde
Afbreking: vis•kun•de
Samestelling: vis + kunde
Selfstandige naamwoord: viskunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Wetenskap wat hom met die studie van visse bemoei.
Gebruik:
• Pierre Belon word as die grondlegger van die viskunde beskou.
Sinoniem:
• igtiologie
Verwant:
• igtioloog
• viskundig
• viskundige
Afkorting:
• visk.
Vertaling:
Engels: ichthyology
Nederlands: viskunde, ichtyologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|