| skouerblad [boodskap #134795] |
Sa., 28 November 2020 18:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die skouerblad en die sleutelbeen word aangedui.
skouerblad
Afbreking: skou•er•blad
Samestelling: skouer + blad
Selfstandige naamwoord: skouerblad
Meervoud: skouerblaaie
Verkleinwoord: skouerbladjie
Meervoud van verkleining: skouerbladjies
Betekenis:
• Plat driehoekige been wat die agterkant van die skouer vorm.
Gebruik:
• Die skouerblad en die sleutelbeen is so opgestel dat die mens sy arms byna volledig kan roteer.
Sinoniem:
• scapula
Vertaling:
Engels: shoulder blade
Nederlands: schouderblad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|