| klimtol [boodskap #134765] |
Vr., 27 November 2020 08:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Klimtol.
klimtol
Afbreking: klim•tol
Samestelling: klim + tol
Selfstandige naamwoord: klimtol
Meervoud: klimtolle
Verkleinwoord: klimtolletjie
Meervoud van verkleining: klimtolletjies
Betekenis:
• Speelding wat op en af teen 'n toutjie draai as dit na ondertoe gegooi word.
Gebruik:
• Ek kan allerhande toertjies met my klimtol uitvoer.
Sinoniem:
• jojo
Vertaling:
Engels: jojo
Nederlands: klimtol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|