Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalsifiet
kalsifiet [boodskap #134678] Sa., 21 November 2020 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24305
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalsifiet
Afbreking: kal•si•fiet


Selfstandige naamwoord: kalsifiet
Meervoud: kalsifiete

Betekenis:
• 'n Plant wat van kalsium hou en in kalkgrond gedy.

Gebruik:
Kalsifiet is die teenoorgestelde van 'n asidofiet, want kalk is basies en asidofiete hou van suur grond.

Vertaling:
Engels: calciphyte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chersofiet
Volgende onderwerp: mesofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 15 07:15:42 UTC 2026