| aragoniet [boodskap #134669] |
Sa., 21 November 2020 15:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Aragoniet
aragoniet
Afbreking: a•ra•go•niet
Selfstandige naamwoord: aragoniet
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Mineraal wat uit kalsiumkarbonaat bestaan.
Gebruik:
• Aragoniet en kalsiet kan as neerslag uit seewater wat oorversadig is met karbonaatione vorm.
Vertaling:
Engels: aragonite
Nederlands: aragoniet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|