| tampon [boodskap #134642] |
Vr., 20 November 2020 12:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tampon
Afbreking: tamvpon
Selfstandige naamwoord: tampon
Meervoud: tamponne, tampons
Verkleinwoord: tampontjie
Meervoud van verkleining: tampontjies
Betekenis:
• Rolletjie watte vir die opvang van bloed tydens menstruasie.
Gebruik:
• 'n Tampon moet reëlmatig vervang word, meer as een keer per dag, soos dit op die verpakking aangedui word.
Vertaling:
Engels: tampon
Nederlands: tampon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|