Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glosseer
glosseer [boodskap #134625] Wo., 18 November 2020 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
glosseer
Afbreking: glos•seer


Werkwoord: glosseer
Verlede tyd: het geglosseer

Betekenis:
• Van verklarende aantekeninge (glosse) voorsien.

Gebruik:
• Sy hele Bybel was teen die tyd al geglosseer.

Afgelei:
• glossator

Vertaling:
Engels: to gloss
Nederlands: glosseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diachronies
Volgende onderwerp: aspirien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 23:26:20 UTC 2026