| skerpmaker [boodskap #134586] |
So., 15 November 2020 10:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24170 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Skerpmaker.
skerpmaker
Afbreking: skerp•ma•ker
Samestelling: skerp + maker
Selfstandige naamwoord: skerpmaker
Meervoud: skerpmakers
Verkleinwoord: skerpmakertjie
Meervoud van verkleining: skerpmakertjies
Betekenis:
• Toestel waarmee die skryfpunt van potlode skerpgemaak word.
Gebruik:
• 'n Tipiese skerpmaker het 'n opening waarin die potlood se punt gesteek word en 'n lem wat die hout wegsny.
Vertaling:
Engels: pencil sharpener
Nederlands: puntenslijper, potloodslijper, scherper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|