| okapi [boodskap #134553] |
Vr., 13 November 2020 09:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Okapi in 'n dieretuin.
okapi
Afbreking: o•ka•pi
Selfstandige naamwoord: okapi
Meervoud: okapi's
Verkleinwoord: okapi'tjie
Meervoud van verkleining: okapi'tjies
Betekenis:
• Groot soogdier wat aan die kameelperd verwant is, Okapia johnstoni.
Gebruik:
• Die okapi is 'n seldsame dier wat slegs in die woude langs die Kongorivier voorkom.
Sinoniem:
• boskameelperd
• sebra-kameelperd
Vertaling:
Engels: okapi
Nederlands: okapi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|