| emotief [boodskap #134498] |
Di., 10 November 2020 08:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
emotief
Afbreking: e•mo•tief
Byvoeglike naamwoord: emotief
Attributief: emotiewe
Betekenis:
• Wat emosies betref of 'n emosie/gemoedstoestand uitdruk.
Gebruik:
• Die gedig se taalgebruik is uiteraard emotief.
Afgelei:
• emotiwiteit
Vertaling:
Engels: emotive
Nederlands: emotief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|