| kommando [boodskap #134491] |
Ma., 09 November 2020 15:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kommando
Afbreking: kom•man•do
Selfstandige naamwoord: kommando
Meervoud: kommando's
Verkleinwoord: kommando'tjie
Meervoud van verkleining: kommando'tjies
Betekenis:
• 'n Relatief klein gevegseenheid wat vir spesiale missies ontplooi word.
Gebruik:
• Wanneer oorlog dreig was dit die veldkornet se plig om al die weerbare manne vir krygsdiens op te roep en 'n kommando saam te stel.
Afkorting:
• komdo.
Vertaling:
Engels: commando
Nederlands: commando
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|